Afrika Wildlewe-ekonomie ontwikkel ‘n nuwe fokus

Loading player...
Faktore soos armoede, verstedeliking, en omskakeling van grond het ‘n bepaalde invloed op die wildlewe en verskillende fakulteite van die Universiteit van Stellenbosch span nou saam om ‘n oplossing te soek
21 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min