Betrokkenes hanteer die uitbreking van die Afrika-varkpesvirus in die Vrystaat

Loading player...
Die Afrika-varkpesvirus moet nie verwar word met die siekte varkgriep nie. Die voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum, dr. Pieter Vervoort, sê die Afrika-varkpesvirus is ‘n gasheerspesifieke virus wat sy oorsprong in wilde varksoorte het. Dit word dan na mak varksoorte oorgedra. Die siekte varkgriep is nie noodwendig ‘n virus wat van varke na mense oorgedra word nie. Hy sê indien mense varkgriep kry, is daar ‘n groot kans dat die virus van ander mense afkomstig is. Hy beklemtoon verder dat varkgriep nie deur vleis oorgedra word nie.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
27 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min