Dit is ‘n noodsaaklikheid dat opkomende boere kommersieël produseer

Loading player...
Daar is ‘n behoefte in Suid-Afrika aan die herinstelling van ‘n landboukredietraad. Oudminister, Roelf Meyer, wat nou die direkteur van die In Transformation Initiative is, meen dit is ‘n “noodsaaklike tipe liggaam” wat kan help om ontwikkelende boere op die been te bring sodat hulle produsente word vir kommersiële doeleindes. Hy meen dié gedagte is in die proses om vorm aan te neem en kan bekendstaan as die landbou-ontwikkelingsagentskap. OFM-nuus het met Meyer gepraat…
27 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min