Groeiende druk op die ekosisteem

Loading player...
Ons berig oor ‘n interessante studie wat gemaak is oor die groeiende druk op die ekosisteem. Hewige debate het gevolg na ‘n impakstudie oor nuwe en opgegradeerde paaie in wildreservate
27 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min