n Kouefront beweeg oor die sentrale binneland

Loading player...
n Kouefront beweeg oor die sentrale binneland en die kwik kan vandeesweek op plekke in die Vrystaat daal. Swaar ryp word egter steeds nie verwag nie. 'n Voorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) se Bloemfontein-kantoor, Quinton Jacobs, sê reëntoestande kom ook voor in die suidelike deel van die Noord-Kaap en die Vrystaat. Ietwat warmer toestande word teen die naweek verwag met geen kouefronte wat volgende week in die sentrale binneland voorkom nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
28 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min