Dr Frikkie Mare oor die moontlike redes vir die insinking in pryse van speenkalwers

Loading player...
Ons gesels met Dr Frikkie Mare van die UV oor die moontlike redes vir die insinking in pryse van speenkalwers. Hy gee ook advies oor die moontlike latere bemarking van diere en wat produsente kan doe nom die situasie te verbeter.
29 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min