Belangrike werk deur die RPO gedoen

Loading player...
Ons berig vandag oor die belangrike werk wat deur die Rooivleisprodusente-organisasie gedoen word en hoekom produsente ‘n sekere heffing betaal. Georganiseerde landbou se bedryfsorganisasies se werk en verantwoordelikhede het in die afgelope dekades drasties toegeneem
2 Jun 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min