Dr Frikkie Mare - 6 June 2019

Loading player...
Landbou-ekonoom, Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat, gesels oor die suksesverhale van entrepreneurskap. Hy gee ook meer duidelikheid hoe dit saam met landbouprodusente in mekaar steek
5 Jun 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min