Claude Moller - 7 Junie 2019

Loading player...
Die bekende motiveringspreker en “life coach”, Claude Moller, gesels vandag oor perspektief in die lewe. Hy gesels verder oor die uitwerking van tragedies soos plaasaanvalle en –moorde. Hy gee advies oor hoe om kop te hou wanneer omstandighede dreig om jou te oorweldig.
6 Jun 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min