Frikkie Mare gee sy mening oor die waarde van velle en huide

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat, gee sy mening oor die waarde van velle en huide se daling in die onlangse verlede.
26 Jun 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min