Leon van Nierop onthou Paul Eilers

--:--
Die filmkenner Leon van Nierop was een van die eerste mense wat Vrydag die nuus van Paul Eilers se dood op sosiale media gedeel het. Hulle was kollegas en vriende en Paul het hom ook help oplei as omroeper en regisseur, toe hy vars aangesluit het by die destydse SAUK in 1975. So onthou hy hierdie legendariese akteur en groot gees in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.
30 Jun 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Vir Beter: Linda van der Walt oor Plaaslik

Suksesvolle entrepreneur Linda van der Walt van Plaaslik, deel haar ongelooflike storie met ons. Afgesien van GROOT uitdagings, het sy dit reggekry om staande te bly in haar besigheid en sodoende help sy ook ander klein besighede en kreatiewe entrepreneurs regoor Suid-Afrika.
8 Apr 20 min