Riana Nel gesels oor haar jongste enkelsnit "Hou die hemel oop" {KLANKtoets met Cyril}
--:--
Luister hier na die jongste enkelsnit van Riana Nel, asook, wat sy als te sê het oor waar die liedjie begin het en wat dit vir haar beteken.