10 Julie 2019 #GROOTtrauma Hoe werk die brein van 'n reeksmoordenaar?
--:--
Dr Henk Swanepoel kuier in die ateljee en vertel wat in 'n reeksmoordenaar se kop aangaan. Is daar meer mans of vroue reeksmoordenaar?