LB Jaap

Loading player...
Ons gesels met Dr Japie vd Westhuizen, Uitvoerende Hoof van SA Stamboek tydens die jaarlikse toekenningsfunksie van die Beefmasters Telersgenootskap. Dr vd Westhuizen gee ook ‘n oorsig van SA Stamboek se rol in die veebedryf.
15 Jul 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min