#GROOTtrauma 07 Augustus 2019 Trauma van geweldadige misdaad

Loading player...
Robert en sy gesin het in Oktober 2018 'n plaasaanval oorleef. Hy vertel meer oor wat die oggend gebeur het en hoe hy en sy familie die trauma hiervan probeer verwerk. Dr Henk Swanepoel (Sielkundige) en Dr Jaco van Niekerk deel hul kennis. Jaco Klopper van Afriforum se trauma eenheid is ook deel van die gesprek.
7 Aug 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 14 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie? >Nasionale Noodverpleegkundigesdag >Ervaar vroue meer pyn as mans? >Christa Pike — wat gebeur medies wanneer ’n teregstelling misluk? >Dr Jaco se…
14 Oct 41 min

#GROOTtrauma | 30 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week
30 Sep 46 min

#GROOTtrauma | 7 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en D.r Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026 >Dr Jaco se wenk vir die week
7 Oct 41 min

#GROOTtrauma | 23 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie. >MIGRAINE AWARENESS WEEK: MIGRAINE IS NIE NET ’N HOOFPYN NIE >FANCONI-ANEMIE: Robin en Jolandie Lewis kom deel hull getuienis…
23 Sep 46 min

GROOTtrauma | 16 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie? >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed? >Billie Joel kry ’n brein shunt >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word…
16 Sep 43 min