LB Rotters

Loading player...
Ons berig oor die eerste drywende melkplaas wat in werking is in Nederland. Die plaas is onder andere ontwerp om as 'n opvoedingsinstelling te funksioneer en opleiding te verskaf aan die jeug
11 Aug 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min