Die Uitvoerende hoof van die RPO, Dr Frikkie Mare, gesels met Elsabe Richard-May oor die regering se plan om die land se hele kudde in te ent, en of die doelwit bereik sal word.
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Isabel Kruger, Veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, gesels hulle verder oor die wetgewing van toepassing tydens verhandeling van vee en spesifiek ook Artikel 6.
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, oor die wetgewing wat van toepassing is wanneer my met vee handel.
Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
Elsabe Richard-May gesels met die uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, dr Andre van der Vyfer, oor moontlike logistieke uitdagings wat die bedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.