
ToekomsVenster: Bekering is die begin van ’n nuwe dag
Loading player...
Bekering is die begin van ’n nuwe dag, dit is hoop wat hier vergestalt word. “Ons het U nodig. Ons erken en bely dat ons dalk iewers die aangewese pad byster geraak het”.

