Daar is onlangs 'n Boere-Indaba net buite Bloemfontein gehou. Boere het die geleentheid gehad om hulle probleme te lig en oplossings voor te stel. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, oor sy indrukke van die dag.
Elsabe Richard-May gesels met Heleen Viljoen, Hoof-ekonoom van Graan SA, oor die wintergraanseisoen wat op hande is en watter uitdagings en risiko's produsente moet dophou.
Wintergraangewasse speel ’n belangrike rol in Suid-Afrika se landbousektor, maar produsente staan vanjaar voor verskeie uitdagings wat hul aanplantingsbesluite kan beïnvloed.
Isabel van Tonder gesels met Hansie Viljoen van die plaas Syferbult in Leeudoringstad. Hansie was die wenner van die Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die jaar, 2025.
Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.