Ombudsman Advokaat John Walters kuier by die oggendspan
--:--
Die Ombudsman Advokaat John Walters het vanoggend op Kosmos 94.1 gesels oor brood en botter kwessies in verband met die komende verkiesing.