LB FRIK 179

Loading player...
Ons gesels vandag met die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare. Hy gesels vandag verder oor die impak van die bek-en-klouseer epidemie vir die Suid-Afrikaanse veebedryf. Mare verduidelik hoe die verhandeling van vee tans plaasvind terwyl alle veilings tydelik gestop is. Mare gee ook sy mening oor wyses hoe om die huidige probleem en situasie te keer en oplossings te vind.
29 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min