Lunch Punch: Leon van Nierop op Wêreld Radio Dag

--:--
Leon van Nierop, die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, akteur, vervaardiger en rolprentresensent, het sy tande geslyp in radio. Hy is die meesterbrein agter talle radiodramas, waarvan vele ook in boekvorm of as films uitgegee is. Sy radio-ervaring strek oor 45 jaar! Hy gesels met Francois van Rensburg op Wêreld Radio Dag.
13 Feb 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022…
24 Apr 36 min