Gister Se Grotes Huldeblyk: Generaal Constand Viljoen

--:--
Generaal Constand (Laubscher) Viljoen is op Vrydag 03 April 2020 op sy plaas in Ohrigstad oorlede. Hy was 'n voormalige Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en politikus. Hy was op 03 Junie 2018 'n gas op Gister Se Grotes. Ons kyk terug op ons gesprek, waar hy onder andere gesels oor belangrike besluite wat hy in sy lewe moes neem.
5 Apr 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022…
24 Apr 36 min