#Covid19: Daar is uitdagings vir boere in Noordwes, maar hulle is steeds toegewyd

Loading player...
Die landboubedryf is die belagrikste sektor vir die ekonomie in Noordwes. Dit is volgens Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, wat meen al is daar groot uitdagings wat boere in die gesig staar, kan hulle onder moeilike omstandighede aanpas. Du Toit sê daar is uitdagings vir boere in dié provinsie ten opsigte van die nasionale inperking wat 'n poging deur die regering is om die verspreiding van die Covid-19-virussiekte te beheer, maar produsente is positief en produseer met groot toewyding steeds kos vir verbruikers. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.
9 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min