Kan ou raad van jare gelede vir jou vandag nog help met jou olike troeteldier?
--:--
Dr Theuns gesels so 'n bietjie oor die ou rate wat jou ouers gebruik het om olike troeteldiere beter te maak. Werk dit of is dit sommer net stories? Hy vertel.