Wildsvleis kan skaars raak vir verbruikers #Covid19

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging voorsien 'n tekort aan wildsvleis in die Suid-Afrikaanse mark, weens die nasionale Covid-19-grendelstaat. Fred Camphor, uitvoerende hoof van dié vereniging, sê daarmee saam gaan verbruikers wildsvleis, wat wel in die mark beskikbaar is, nie kan bekostig nie, weens die ekonomiese impak van dié pandemie op verbruikers. Hy sê minder wild word nou gejag, bloot omdat daar 'n groot afname in binnelandse jagters is, teenoor die situasie in vorige jare, ook weens die nasionale inperking. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
15 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min