Afslaershuis hoopvol dat veeveiling in Kroonstad mag voortgaan

Loading player...
André Kock en Seun, 'n veilingshuis in die Vrystaat, is hoopvol dat hul volgende weeklikse veeveiling eerskomende Dinsdag, aangebied mag word. Dit kom nadat die polisie vandeesweek in Kroonstad by die veilingshuis se veiling voldoen nie. Hennie Wille, 'n afslaer en eienaar van André Kock en Seun in dié provinsie, sê dit het groot verwarring veroorsaak. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.
23 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min