Covid-19: Verbod op patrollering in landelike gebiede skep 'n leemte

Loading player...
Die minister van polisie, Bheki Cele, staan vas by die verbod op die patrollering deur buurt- en plaaswagte tydens die Covid-19 staat van inperking. Die patrollering in landelike gebiede is 'n tradisionele gevestigde instelling en is deel van die landelike beveiligingstrategie, wat in oorleg met die polisie, in plek gestel is. Dit is volgens Bennie van Zyl, algemene bestuurder van TLU SA, wat meen Cele se oortuiging laat 'n groot leemte. Dit ondanks die feit dat daar uit verskeie geledere druk op Cele asook ander betrokke besluitnemers geplaas word om dié verbod op te hef. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Zyl gepraat....
30 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min