Nasionale Tessourie moet die Landbank nou red

Loading player...
Kommer in georganiseerde landboukringinge oor die land se ekonomiese verval en onstabiliteit neem toe. Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê in die stadium bloei die land se ekonomie nadat Suid-Afrika tot rommelstatus afgegradeer is. Daarmee saam is die Landbank ook in 'n geldelike verknorsin nadat die internasionale kredietgraderingsagentskap, Moody's, dié bank tot rommelstatus afgegradeer het. Die Covid-19-pandemie, is nou ook 'n uitdaging van epidermiese proporsie. Hy meen die enigste oplossing vir Suid-Afrika om uit dié storm te kom, is goeie samewerking deur alle belanghebbendes. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
4 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min