#GROOTtrauma 13 Mei 2020 - Deurbraak in Covid-19, brandwonde en hipertensie

Dr Tasnim Suliman van die Universiteit van die Wes-Kaap gesels oor haar grondverskuiwende werk om die Covid-19 (SARS-cove-2) virus te isoleer en so dit van nader te kan bekyk. Dit is ook internasionale hipertensie bewusmaking en brandwond-bewusmakings maand. Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels meer hieroor.