Taakspan bestaande uit onder meer Saai help behoeftiges met kospakkies

Loading player...
'n Taakspan wat bestaan uit die netwerk vir famielieboerderye, Saai, Solidariteit Helpende Hand, AfriForum en Laeveld Agrochem het nou sy ligitimiteit gevestig ten opsigte van skenkenkings van kospakkies en maaltye. Saai se uiitvoerende hoof , Francois Rossuw, sê dié netwerk het besluit om betrokke te raak by dié insiatief, omdat boere die mees kwesbaarste in landelike gebiede asook in buitewyke van stede is, en daarom is dit belangrik vir Saai om mense wat dalk honger en opsoek na kos is by plekke waar hulle dit die maklikste kan bekom, te ondersteun. Hy sê landelike gebiede moet beveilig word. Daarmee saam is daar boere, wat 'n oorskot van landbouprodukte het waarvoor hulle dalk nie 'n goeie prys op markte ontvang het nie en dit eerder aan behoeftiges wil skenk. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat....
19 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min