Lunch Punch: Jannie Putter oor Jou Groot Kuier

Jannie Putter het studeer vir ‘n sportsielkundige. Maar sy lewe het baie kronkels & draaie geloop en hy praat reguit daaroor wanneer hy mense toespreek. Hy was onder andere die geestelike afrigter vir die Bulls vir ‘n suksesvolle periode van 5 jaar tussen 2006 & 2010 en in 2015 het hy saam met die Goue Leeus begin werk. Hy gesels met ons oor sy eksklusiewe en interaktiewe aanlyn kuier.