Community Disability - Tineke Gans Malan - Die invloed wat Covid 19 op mense met intellektuele gestemdheid het

Loading player...
Tineke Gans Malan - Manager at Downs Syndrome Association Western Cape. Watter invloed het Covid19 en die Grendeltyd op die Organisasie ? Hoe ervaar mense met intellektuele gestremdheid en hulle gesinne die inperking ?
16 Jun 2020 Afrikaans South Africa Society & Culture

Other recent episodes

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Selfverteenwoordiging en Onafhanklikheid: Bemagtiging van Persone met Gestremdhede

In hierdie insiggewende episode gesels Erika du Toit van die Kaapse Vereniging van Persone met Gestremdhede oor die kritieke belang van selfverteenwoordiging in die bevordering van onafhanklikheid, deelname en bemagtiging vir persone met gestremdhede. Ons ondersoek waarom selfverteenwoordiging so sentraal staan tot ’n waardige lewenstandaard, watter struikelblokke steeds afhanklikheid bevorder—soos…
25 Nov 7 min