Sade Van Genade Onderhoude

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — Hierdie onderhoude met akteurs en deelnemers aan Sade Van Genade, die 100.5FM radiovervolgverhaal is in die week voor die bekendstelling daarvan uitgesaai en hier gesels Roelf Van Jaarsveld met die hoofrolspelers Kirtsen Raath en Ron Olivier.
22 Oct 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min