Pappa, Mamma & Timoty - Program 6: Gesonde dissipline

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — Mens hoef nog nie lank 'n ouer te wees om te besef daar word baie meer aan jou geskaaf as wat jy aan jou kinders skaaf nie...
Vir gesonde dissipline, moet jyself ook gesond wees.
Timothy en Janet Kieswetter gesels met my oor die betekenis en doelwit van dissipline.
8 Jul 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min