Pappa, Mamma en Melodie 4: Keisersnit geboortes

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — 'n Keisersnit geboorte is vir enige Mamma en Pappa 'n vreesaanjaende gedagte, veral as jy nie daarvoor voorberei het nie. Dr. Melodie De Jager verduidelik die proses en plaas ouers op hulle gemak hieroor. Baby Gym South Africa
3 Dec 2018 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min