#Nampo2020: Virtuele platform vervang die ware Jacob

Loading player...
Die grootste landboubyeenkoms in Afrika, wat vanjaar op Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat vanaf 11 tot 14 Augustus sou plaasvind, is gekanselleer. Dit beteken egter nie dat uitstallers en boere steeds die beste daarvan kan geniet nie. Graan SA (GSA) se gewilde Nampo-oesdag word vanjaar virtueel aanlyn aangebied. Toit Wessels, assistent-bestuurder van bemarking by Graan SA (GSA), en bestuurder van die Nampo-oesdag, sê dit was 'n groot teleurstelling vir besluitnemers om dié 54ste oesdag, wat talle betrokkenes in landbou jaarliks byeenbring, weens die Covid-19-pandemie te kanselleer. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
30 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, gesels oor knopvelsiekte

Een van die veesiektes wat nou voorkom, is knopvelsiekte. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein oor die behandeling van die siekte en die gevaar van boererate wat soms toegepas word om die siekte te behandel.
15 Dec 10PM 6 min

Die organisasie Vulture Sentinels in die Noord-Kaap,beskerm aasvoels

Aasvoels is die natuur se skoonmakers en ook 'n bedreigde roofvoel. Die organisasie Vulture Sentinels in die Noord-Kaap is 'n organisasie wat dit hulle doelstelling maak om aasvoels te beskerm,rehabiliteer, red en navorsing te doen oor die belangrike en dikwels misverstane roofvoel.
15 Dec 10PM 4 min