KOPSKUIF - Pt3 - Jodi Jantjies - Ontwikkel jou talente ongeag COVID-19

--:--
04.07.2020 Pt 3 - Op Jeugdag 16 Junie het die ATKV met trots Jodi Jantjies se eerste enkelsnit bekend gestel. Die meisiekind van die Kaapse vlakte se verhaal is beslis 'n droom wat menige tieners nastreef
4 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Education

Other recent episodes

KOPSKUIF - Melanie Marais, projekorganiseerder van die ATKV

24.02.2024 - Melanie Marais, projekorganiseerder van die ATKV, gesels oor hoe ATKV-DigiProjekte opwindende en innoverende geleenthede skep vir individue om hul kreatiewe vaardighede op ’n skeppende manier uit te leef. Belê in jouself, belê in jou toekoms en wees die verskil.
24 Feb 35 min