KOPSKUIF - Suster Sophy Adams - Covid-19 - Vroue, die gom van ons samelewing

Loading player...
05.09.2020 - Suster Sophy Adams - Covid-19 - Vroue, die gom van ons samelewing. Vandag gesels ons met Suster Sophy Adams, stigter en leier van Jabes Vrouegroep oor die ondersteuningsdiens wat hulle aan vroue spesifiek bid
5 Sep 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

KOPSKUIF - Dr. Marlena Kruger oor Tegnologieverslawing: Die Impak van Slimfone op Jou Brein en Welstand

In hierdie insiggewende podcast-episode gesels Dr. Marlena Kruger, neuro-opvoedkundige en tegnologieverslawing-spesialis, asook uitvoerende hoof van MindUnique Education en TechnoLife Wise Foundation, oor die sielkundige, fisieke en emosionele impak van oormatige tegnologiegebruik. Ontdek die waarskuwingstekens van tegnologieverslawing, hoe slimfone en digitale toestelle breinontwikkeling en welstand beïnvloed, en watter praktiese oplossings, kursusse…
21 Feb 51 min