Koffidate - Min Cheslyn Javobs en Dr Martin Burke

Loading player...
02.09.2020 - Min Cheslyn Javobs - Minister van die Evangelie&Besigheidsman - KOGMI, Kuilsriv. Besigheid:Kuila Carwash 7580, Vader en Seun Verhouding (begin met getuienis).
Dr Martin Burke - Stigter van Kingdom of God Ministries Int - KOGMI, Vader en Seun Verhouding
2 Sep 2020 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geloof Bo Vrees: Pastoor Phoebe Appies se Kragtige Borskanker Getuienis | Tog Sal Ek Juig

In hierdie inspirerende episode van KoffiDate deel Pastoor Phoebe Appies, ’n borskanker oorwinnaar, haar roerende reis van diagnose tot goddelike genesing, en getuig sy hoe God haar volkome herstel het. Saam met Lea Wynand, ’n toegewyde professionele verpleegkundige wat daagliks met kankerpasiënte werk, gesels ons oor Borskankerbewustheid, geloof en hoop…
22 Oct 1 hr 52 min