Rudi Nagel - 12 Oct - Hy Maak Dinge Mooi

Loading player...
God is ons Vader, en Hy is ons Skepper. Hy maak alles mooi. Ons kan OOK kreatief wees en ons moet dinge in en om ons lewens mooi maak. Ons kan vir God vertrou om dinge in ons mooi te maak en Hy gee ons die krag om mooi in ander se lewens voor te bring.
19 Oct 2020 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Deeper Verhoudings

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22-23) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy al…
8 Sep 11 min

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Verhoudingsherstel

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy op…
1 Sep 11 min