Community Disability - 17.11.2020

Loading player...
17.11.2020 - Fanie du Toit - Skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestemdheid in Suid Afrika. Hy is ook intensief betrokke vir die afgelope jare by die bemagtiging van Mense met Gestremdhede in Suid Afrika. Hy het sy gehoor in 1979 verloor agv n Weermag ongeluk en verstaan die lewe van die persoon met 'n gestermdheid.
17 Nov 2020 Afrikaans South Africa Society & Culture

Other recent episodes

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Selfverteenwoordiging en Onafhanklikheid: Bemagtiging van Persone met Gestremdhede

In hierdie insiggewende episode gesels Erika du Toit van die Kaapse Vereniging van Persone met Gestremdhede oor die kritieke belang van selfverteenwoordiging in die bevordering van onafhanklikheid, deelname en bemagtiging vir persone met gestremdhede. Ons ondersoek waarom selfverteenwoordiging so sentraal staan tot ’n waardige lewenstandaard, watter struikelblokke steeds afhanklikheid bevorder—soos…
25 Nov 7 min