100.5FM Dagblad Potgooi

Loading player...
Coca-Cola skraap 200 van hulle koeldranke dit na hulle verkope weens inperking gedaal het.
In 'n verklaring het hulle gesê van hierdie drankies in die hidreerende kategorie gaan wees, wat insluit Powerade, Smart Water en TAB.
Die maatskappy sê dat helfte van hulle handelsmerk se produkte net 2% van hulle inkomste genereer.
Die rede agter die besluit is om die produkte met die sterkste potensiaal die meeste kan laat groei.
Ten spyte van die feit dat hulle hierdie produkte gaan stop, gaan hulle kyk na ander tipe drankies wat hulle kan maak.
11 Nov 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min