Lunch Punch: Jennifer Zamudio oor haar enkelsnit Dalk

--:--
Jennifer Zamudio het ‘n ver pad gestap sedert ons haar leer ken het as "Die Singende Pers Sensasie" in 2000 toe sy haar debuut in die Afrikaanse Musiekbedryf gemaak het. Sy gesels oor haar nuwe enkelsnit "Dalk" en kan nie voorspel of sy binnekort weer 'n vollengte album gaan vrystel nie...
18 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes