100.5FM Dagblad Potgooi

Loading player...
DA woordvoerder van Finansies en ekonomiese ontwikkeling, Bosman Grobler, vertel hoekom hulle bekommerd is oor die vermindering in die begroting vir die toerisme industrie in Mpumalanga.

"Die toerisme sektor is 'n baie belangrike sektor in Mpumalanga want dit moet die ekonomie stimileer,"

Linda Grimbreek van die Kruger Lowveld Chamber of Business and Tourism (KLCBT) vertel hoe mense moet aanpas na Covid-19 en na die begroting gesny is.

"Diversifiseer, moet nie net jou eiers in een nes gooi nie"
2 Dec 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min