100.5FM Dagblad Potgooi

Loading player...
67 nuwe ambulanse is in Mpumalanga vrygestel, maar die DA woordvoerder van gesondheid, Jane Sithole, sê hulle het nog geen terugvoer gekry van wie die ambulanse gaan kry nie aangesien die provinsie van 178 ambulanse na 33 werkende ambulanse gedaal het wat amper 4 miljoen mense sonder 'n mediese fonds moet bedien.

Hierdie kommer oor of daar genoeg personeel is om die ambulanse te bestuur kom ook nadat 'n kleuter gesterf het omdat hy moes wag vir 'n ambulans wat ure geneem het om op te daag.
4 Dec 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min