Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor

--:--
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandeesweek gesels hy oor die aktiewe debat wat tans gevoer word rondom die verskillende platforms van, onder andere whatsapp, signal en telegram.)
15 Jan 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nuwe ooreenkoms vir Lesotho-wol

Pieter Möller berig oor 'n nuwe ooreenkoms wat onlangs met Lesotho gesluit is om die lewensgehalte van dié land se wol- en angorra boere te verhoog.
26 Mar 1AM 1 min

Nasionale Afslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Afslaerskompetisie wat weer eersdaags afskop by verskeie landbouskoue regoor Suid-Afrika.
24 Mar 11PM 1 min

Nuwe projek vir VK-wolbedryf

Internasionale wolnuus: die wolbedryf in die Verenigde Koninkryk het begin met 'n nuwe projek wat voordele vir produsente inhou.
22 Mar 12AM 1 min