Ester 2021 - Sessie1

--:--
13.02.2021 - Radio Kaapse Kansel 729AM het op 13 Februarie vanaf 09h00 - 16h00 die Ester Konferensie uitsaai. Dit is vir ons 'n voorreg om te kan hande vat met die Turn to God bedieninge om hierdie konferensie ook hoorbaar te kon maak vir al ons Wes-Kaapse luisteraars en wyer. Goeie nuus!!! Hier is die konferensie ook beskikbaar op Potgooi! Luister gerus na die 2021 Ester Konferensie met Ds Elza Meyer.
13 Feb 2021 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Andre Diederichs - NALATENSKAP

Wanda gesels met Andre Diederichs, ʼn ou bekende op die radiostasie se luggolwe. Hy het reeds 10 boeke gepubliseer maar is die boek, NALATENSKAP, sy eerste Afrikaanse fiksie. Hy bestuur die Familieonderneming-Assosiasie van Suid-Afrika en het al meer as 400 familieondernemings in Suid-Afrika, en elders in die wêreld, gekonsulteer. Die…
20 Dec 2022 27 min