(soos vertel deur Elizabeth Jordaan as deel van die program Delf Steeds Dieper) Dr Andrew Murray jr. was die tweede seun van Andrew Murray snr. van Graaff-Reinet. Murray se invloed op Suid-Afrika se NG Kerk kan nie oordryf word nie. Hy was instrumenteel in die stigting van die Hugenote Meisieskool…
27 Jun 2025
22 episodes
Afrikaans Christianity · Christianity
Ek is Willem Adriaan Samuels maar ook bekend as Attie of Atman,. Vir die afgelope 11 jaar is ek getroud met my lieflike vroutjie Olivia. Ons het nie kinders saam maar ek het twee pragtige dogters en sy twee lieflike seuns voor die huwelik. Dit word aangevul met vyf kleinseuns…
Daar is darem min dinge so lekker soos om na Kersmusiek te luister. Dit vul ’n mens sommer dadelik met vreugde en vrolikheid. Geniet nou die mooiste Kersmusiek wat spesiaal deur Radio Tygerberg saamgestel is en op die Kers Vibes Pop-Up kanaal op die toep en webwerf geluister kan word…
26 Nov 2024 6AM
20 episodes
Afrikaans Christianity · Christianity
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak…
21 Mar
61 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
Bizskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell,…
16 Jul
69 episodes
Afrikaans Business News · Business
Landbou.com se potgooireeks Bly Boer inspireer boere om nie net aan te hou boer nie, maar om ook vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe maniere om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef.
1 Oct 2025
1 episodes
Afrikaans Documentary · Relationships
Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak…
16 Jul
151 episodes
Afrikaans Business · Philosophy
BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het. BoerPot is podcast dedicated to the agricultural sector where we regularly discuss everything related to the business of farming.
13 Nov 2024
62 episodes
Afrikaans Business · Education
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
8 Jun 3PM
100 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality
Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat elke keer die nuus eerste aan die gemeenskap bied? En as die koerantredakteur boonop ʼn stoere chauvinis is wat glad nie hou van die wedywering tussen sy plaaslike koerant en die…
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap. Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die selfvoldane Wolfgang Jordaan keer terug sonder dat die polisie iets teen hom kon bewys; Corlia, wat vir maande…
Skakel elke Saterdag in vanaf 12:00 tot 15:00 om jou Top 40 liedjies te hoor wat die beste doen in Namibië. Dit word aan jou gebring deur Clausthaler en elke Saterdag kan jy wegstap met een kas Clausthaler!
27 Aug 2022
1 episodes
Afrikaans Music · Music
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.