Afrikaans

Podcast shows
220 – 240

Ontbyt met Doepie en Nina

Podcast · GROOTfm 90.5
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
21 Jul 841 episodes Afrikaans News

Oogsorgweek

Podcast · OFM
Jou sig help jou om die wereld rondom jou waar te neem… maar weet jy hoe om jou sig te beskerm? Skakel van 14 tot 18 Oktober 2024 in om 09:30 vir Oogsorgweek op Mid-Morning Magic wanneer Yolanda Maartens met oftalmoloë praat oor makulêre degenerasie, presbiopie en meer. Vind die…
17 Oct 2024 10 episodes Afrikaans Health & Fitness · Health & Fitness

Oordenkings

Podcast · Radio Rosestad
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
22 Jul 12PM 2,109 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Op reis met Weg!

Podcast · Huisgenoot
In Weg! en Weg Ry en Sleep-tydskrif se podcast gesels François Haasbroek met mede joernaliste en ander interessante gaste en kenners oor alles wat gaan oor reis. Ons gesels oor bestemmings, toerusting, roetes, wenke asook wat agter die skerms by die tydskrif aangaan.
0 episodes Afrikaans Places & Travel

Op'ie Kantlyn met JSB Sports Betting

Podcast · Kosmos 94.1
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet nie. Elke weeksaand om sewe.
22 Jul 1PM 10 episodes Afrikaans Daily News

Operasie Umbra

Series · Maroela Media
In ‘Operasie Umbra’ het direkteur Frans Ludik sy hande vol om vas te stel wat regtig destyds met die aftakeling van Suid-Afrika se kernwapenprogram gebeur het. Hy besef gou heelwat geheime uit die verlede is na die hede oorgedra. Dis of die kernsage van vroeër hom opnuut in Gansvlei afspeel…
25 Apr 2022 120 episodes Afrikaans Drama

PADKOS VIR DIE SIEL MET PASTOR EBEN MOURRIES

Podcast · KC107.7
Pastor Eben Mourries Kapelaan by Drakenstein Korrektiewe Dienste, oordenkenkings program weekliks soggens en saans op KC 107.7 Soggens 05:55 en Saans 23:00
27 Jun 2025 38 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

PLATINUM PA'S

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
‘n Reeks, aangebied deur ds. Cassie Carstens, oor die realiteite en eise van Vaderskap vandag.
19 Sep 2021 15 episodes Afrikaans Christianity · Relationships

PUKfm by Aardklop Nasionale Kunstefees 2018

Podcast · PUKfm 93.6
Die PUKfm span pak elke jaar die Aardklop Nasionale Kunstefees en fees na #Hartelus. In 2018, was dit groter en beter, van 30 Seconds toernooie en onpaar skoene, to t by leer om toe bene te sit, luister na die beste oomblikke van die week!
4 Oct 2018 11 episodes Afrikaans Performing Arts · Music

PUKfm by Aardklop Nasionale Kunstefees 2019

Podcast · PUKfm 93.6
Die land het weer van 23 tot 28 September op Potchefstroom ingesak, en PUKfm was daar om al die mannewales van Aardklop 2019 vas te vang.
24 Sep 2019 1 episodes Afrikaans Arts · Music

Paarl Interskole 2022

Series · Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM is die amptelike mediaborg vir die 105ste Paarl Interskole
25 Jul 2022 10 episodes Afrikaans Sports

Perspektief

Podcast · Radio Pulpit
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
22 Jul 260 episodes Afrikaans Christianity · News

Pierneefrant eredienste

Podcast · NG Gemeente Pierneefrant - Pretoria
Oggend dienste gelei deur Ds Tjaart Venter. NG Gemeente Pierneefrant - Pretoria
7 Feb 16 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Podcast · OFM
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
16 Jul 11PM 1,838 episodes Afrikaans Business · Daily News

Plaaslike Verkiesings 2021

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Al die gesprekke en inligting oor die plaaslike verkiesings op 1 November
0 episodes Afrikaans News · Politics

Plaasmedia Landbou

Podcast · Radio Rosestad
Plaasmedia landbou is vanaf Maandae tot Donderdae op Rosestad net na 05:00 in die oggende
21 Jul 11PM 89 episodes Afrikaans Daily News · News

Plattelanders

Series · Maroela Media
Maroela-fontein lyk net soos enige ander plattelandse dorpie – rustig, kalm en ver van die stad se gejaag en daaglikse dramas. Maar is dit regtig so ’n stil, rustige plekkie sonder enige geraamtes?Plattelanders is presies dit – ’n sterbelaaide drama vol humor, romanse, spanning, lekker skinder, geheime en veel meer.
3 Oct 2019 121 episodes Afrikaans Read by Bettie Kemp Performing Arts

Plus 50 Kuiertyd

Podcast · Radio Pulpit
Plus50 Kuiertyd in samewerking met Radiokansel gee ons die geleentheid om direk met ons senior mense informeel te kan kuier! Deur insiggewende en stimulerende inligting aan seniors te bied, help ons om nuuskierigheid en positiwiteit te bevorder. Ons voer informele kuier-gesprekke met kenners in verskeie vakgebiede en stokperdjies. Ons doelwit…
20 Jul 96 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Podlitiek

Podcast · Maroela Media
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
11 Dec 2023 257 episodes Afrikaans News

Podvoeding

Podcast · Maroela Media
"Podvoeding", ’n inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum en Maroela Media, is ’n reeks gesprekke oor die toekoms van begronde, Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika. Daar is talle krisisse in die onderwys, maar daar is ook oplossings. Daar is hoop en die hoop is ’n omvattende opvoedingsideaal. Dink saam met ons, praat…
2 Jun 2023 19 episodes Afrikaans Education
220 – 240